Lyrics

Troebel waters Ondergrond Daar buite draai die wereld rond So sing vir my 'n liedjie As jy kans sien Ek wonder of jy ooit sal weet Dat ek onthou Maar ek vergeet soms Of jy my in die toekoms sal berou Anderkant die son Anderkant die Anderkant die Anderkant die son Ek probeer vergeet maar ek kan nie Ek probeer jou bel maar ek kan nie Sien jou weer anderkant die son Ek probeer vergeet maar ek kan nie Ek probeer onthou maar ek kan nie Sien jou weer anderkant die son Ek sit deur my jaarboek en blaai My wêreld het nou omgedraai Sing weer vir my 'n liedjie as jy kans kry By die swaai het jy vir my gesê Dat jy my altyd lief sou hê Ry elke nou en dan nog daar verby Anderkant die son Anderkant die Anderkant die Anderkant die son Ek probeer vergeet maar ek kan nie Ek probeer jou bel maar ek kan nie Sien jou weer anderkant die son Ek probeer vergeet maar ek kan nie Ek probeer onthou maar ek kan nie Sien jou weer anderkant die son Die tyd staan stil Bloeisels blom Mense gaan en mense kom Ek hoop hy kyk nogsteeds so mooi na jou Ek soek iemand om my vas te hou Iemand om te help onthou Geluk is al wat jy verdien Ek hoop ons kry mekaar weer anderkant die son Anderkant die son Anderkant die Troebel waters Ondergrond Daar buite draai die wêreld rond So sing vir my n liedjie As jy kans sien
Writer(s): Pierre Greeff Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out