Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Composer
Wiehan Vlok
Wiehan Vlok
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Producer

Lyrics

Een van wie ek hou Daar is iets in jou wat ek so baie like (O so baie like) Ek dink dis in die manier wat jy vir my kyk Is ek dalk die een wat jy, jy wil huis toe vat Jy weet jy kan my kry ons vat die lang pad Ek sluk my woorde want sy lyk verbore en sy sê hallo Gee my net jou nommer want ek hou van jou Soek nie moeilikheid nie het 'n plan met jou Jy weet jy's die een waarvan ek hou Hallo, ek weet nie wat dit is nie maar ek hou van jou Gee my net vanaand net 'n aand saam jou Jy weet jy's die een, die een waarvan ek jou Nul sewe ses vier nege agt soek jy die res dan moet jy wag Nul sewe ses vier nege agt soek jy die res Daar is iets wat sy aantrek wat my aandag trek (O my aandag trek) Sy kom vat my hand en ons maak ons merk Kyk vir my ek kyk vir jou dit voel net asof ons speel Veilig deel ek elke deel kom en maak my heel Ek sluk my woorde want sy lyk verbore en sy sê hallo Gee my net jou nommer want ek hou van jou Soek nie moeilikheid nie het 'n plan met jou Jy weet jy's die een waarvan ek hou Hallo, ek weet nie wat dit is nie maar ek hou van jou Gee my net vanaand net 'n aand saam jou Jy weet jy's die een, die een waarvan ek jou Nul sewe ses vier nege agt soek jy die res Bambolao siniorita soy todo tuyo Bambolao siniorita soy todo tuyo Bambolao siniorita soy todo tuyo Bambolao siniorita soy todo tuyo Ek sluk my woorde want sy lyk verbore en sy sê hallo Gee my net jou nommer want ek hou van jou Soek nie moeilikheid nie het 'n plan met jou Jy weet jy's die een waarvan ek hou Hallo, ek weet nie wat dit is nie maar ek hou van jou Gee my net vanaand net 'n aand saam jou Jy weet jy's die een, die een waarvan ek jou
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out