Music Video

Dis Ons (feat. Berserkbra)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Rap Machine
Rap Machine
Songwriter
Berserkbra
Berserkbra
Songwriter
Klein Beats
Klein Beats
Songwriter

Lyrics

Oh jirre! Dit is'n lekker een my bras Berserk, gooi dit! Van Afrika tot Duitsland Ons ons maak dit duidelik Ons ons maak dit duidelik Skut skut skut daai lywe Wag vir die nag En vergeet van daardie dag Vat jou brillz vat jou grillz En laat dit skyn as jy lag Die bedrag is alle mag maar jy betaal dit op'n slag Al die doppies vir die bokkies laat jou seker beter jag Die speaker is op honderd Al die bure raak bedonnerd Die Security se doen dit nie Ek skenk hom noch'n donut Ry en baklei Wie die voorste sitplek kry Want wie langs die stuurman sit Is ook altyd sy DJ ey! Nou waar is jy bra? Ek myself eks in die fokken backseat Soek na iemand wat kom met baggage Wat ek meen is eke soek n fatty Lok haar met n patty that way ek weet ons altwee is happy Safety belts af en ek relax net Sy ry my lyk ek is n taxi Lyk ek is n taxi Hou my warm tot my chicka my sien Jaag my weg sy se pick up en leave Ek gaan buite toe pick up die leaves Se dit was nie ek nie Lyk soos ek but you wouldn't believe Ek myself ek dink dis n machine Dink dis a machine Rap Machine And Berserk bra Always seen Working hard Sexy team Super Stars Wettest dream Of all your mas Ons Dis ons Fokken ons Ja dis ons En ons bons Ons Dis ons Altyd ons Net ons En ons bons Nou weet jy wie dit is Wie jy in hulle tyd al mis En verwag 'n wilde nag Want die manne is al lus Dis die twee wat elke keer die crowd verhit soos lekker weer Dis die twee wat ryme skiet soos jou meneer met sy geweer Dis die twee waar meisies skree "Nou gee my meer gee my meer" Hulle kyk vir my Some gryp na my Ander weer baklei oor my Dis not okay Just suip met my Want ek is vry So wees maar bly Ja ek kom Berserk en die Rap Machine En ons attact tack tack soos n Pac Man bitch Rappers weet ons pack a punch ja ons spit fire You should back the fuck up Ja back the fuck up Ek kom volspoed met n tuck tuck Six by nine wat pomp pam pam Ek maak dat hierdie hele straat dans Ek maak dat hierdie hele straat dans Ek maak dat hierdie hele straat dans Ek maak dat hierdie hele straat dans Rap Machine And Berserk bra Always seen Working hard Sexy team Super Stars Wettest dream Of all your mas Ons Dis ons Fokken ons Ja dis ons En ons bons Ons Dis ons Altyd ons Net ons En ons bons
Writer(s): Rap Machine Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out