Lyrics

Het ek nou reg gehoor? Jy gaan jou goed vat, my verlaat En dan gaan jy nooit weer terug kom nie? Wow So laat ek gou my goed kry Dan kan ons gaan Oral waar jy gaan (Jy gaan nêrens) Vat my tog net saam (Sonder my nie) Laat ons lepel lê Sodat ek kan sê Ek het myself gevind by jou Dis wat ware die liefde doen Voel ek is net meer en meer verlief op jou Deur winter en die somer dae Goeie en slegte dae Voel ek kan net meer en meer verlief op jou sal kan raak Almal sê ek raak nou vet (Raak nou vet) Daai is ware liefde oooh hy maak jou vet yeah (Maak jou vet) Almal sê ek het verander Ja ek het verander, dis die ware ek uh Hou nou op my te lek Met respek (Met respek) Uhm sy maak 'n lovebite binne in my nek (In my nek) Ek skuld jou 14 soene Vir die 4 seisoene 10 by, want jy's 'n 10 uit 10 die hele jaar Ek het myself gevind by jou (Woah) Dis wat ware die liefde doen Voel ek is net meer en meer verlief op jou Deur winter en die somer dae Goeie en slegte dae Voel ek kan net meer en meer verlief op jou sal kan raak Die liefde wat jy gee maak my 'n beter mens (Beter, beter) Ek slaan jou op jou stêrre want jy is my stêr Jy noem my baba as jy iets wil hê So goegoe gaga Ek wil tieties hê Oral waar jy gaan (Yeah) Vat my tog net saam(Vat my saam mamma) Laat ons lepel lê Sodat ek kan sê Ek het myself gevind by jou Dis wat ware die liefde doen (Dis wat liefde doen) Voel ek is net meer en meer verlief op jou Deur winter en die somer dae (Deur winter en somer dae) Goeie en slegte dae (Deur goeie en slegte dae) Voel dit ek kan meer en meer verlief op jou sal kan raak Ek het myself gevind by jou (Vind by jou) Dis wat ware die liefde doen Meer en meer Ek lief op jou sal kan raak
Writer(s): Chresville Adendorf Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out