Lyrics

Daar's 'n pakkie pall mall op die toonbank Daar's pienk sjampanje op haar jean Daar's 'n veer in my tru spieeltjie En twede handse rose op die tafeltjie Dis maklik met jou hier En as ons kon sou jy langs my vlieg Sou jy vir my val sou jy vir my lieg Dans voor my soos 'n kersvlam Brand my, soos net jy kan Voëltjie Voëltjie Voëltjie Jy gloei hier agter my Is dit hoe beslermde lig lyk Kan ek 'n bietjie insig kry En sal jy bly soos roosmaryn Voëltjie Voëltjie En as ons kon sou jy langs my vlieg Sou jy vir my val sou jy vir my lieg Dans voor my soos 'n kersvlam Brand my, soos net jy kan Voëltjie
Writer(s): Magé Troskie Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out