Lyrics

1ste VERS Wil jy in die sonde bly? Dat die genade meer kan word Nee; Stellig nee Die loon van die sonde is die dood. Stellig nee, Stellig nee, Stellig nee, Die loon van die sonde is die dood Maar Sy Genade genoeg Vir jou en my Die loon van die sonde is die dood. 2DE VERS: Genade genoeg vir jou Genade genoeg vir my Sy Gees stuur Hy om ons te leer en te lei Want die loon van die sonde is die dood
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out