Music Video

Skadu's Teen Die Muur
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Koos Du Plessis
Koos Du Plessis
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Koos Du Plessis
Koos Du Plessis
Songwriter

Lyrics

Die donker kom van buite En syfer deur die ruite En ek gooi nog 'n paar kole op die vuur En die tafel en die laaikas En alles wat eers vas was Versmelt tot blote skadu's teen die muur Ons drome van gister Word somber en sinister Want kyk alles het 'n vasgestelde uur Ons beplan toringblokke Maar die slopers is betrokke En ons drome is bloot skadu's teen die muur Met orrelbegeleiding Kom die voorspel tot die skeiding Maar dis alles reg, die liefde is 'n vuur En van die vuurige hofmaak Hoor ons later in die hofsaak Want die liefde is 'n skadu teen die muur In swart of wit getooi In 'n stoet of in konvooi Wonder elkeen hoelank alles nog sal duur En leef holderstebolder Want die kis wag op die solder En die lewe is 'n skadu teen die muur En leef holderstebolder Want die kis wag op die solder En die lewe is 'n skadu teen die muur die lewe is 'n skadu teen die muur Die donker kom van buite En syfer deur die ruite En ek gooi nog 'n paar kole op die vuur En my voete en my hande Word onbekende lande In die skadukaarte teen die kamer muur Die wereld word 'n skadu teen die muur 'n flikkerende skadu teen die muur
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out