Lyrics

Is alweer ons man Temple Boys enso man You know the vibes Young Coloured Excellence Alweer so 'n ligte ietsie Virrie festive en dai nou van Temple Boys Ek likes haai hoor Van Mr Werkhom se kante Ek se nama dita, doko oko Motsho nabo, bafethu Ek se nama dita, doko oko Motsho nabo, bafethu Ek'ke kies my kant (joh) Die community is aan my kant (Wag gou Werkhom) Ons toer die hele land, ai jinne Ons is aan'ie brand Sê noodles on bread (hoor ham) Sê temple makes mad (hoor ham) Ai jinne en dai nou jy Temple Boys Os pos hier deur Vier snytjie's brood Met noodles op my skoot En ek sê Pos pos nommers, vi enige los los nommers Julle hate op os, hulle voel vi os Is temple al op jou bors Julle willie hoor'ie Wanne wil djy voel Isan os djy wilie voelie Ai jinne djy, hie gat os djy Mr Werkhom hier man (ai) Djy wiet an hoe loepie ding Soes hulle sê, is feite wat gespit wordt en is festive hie buite Temple Boys, Temple Boys Mr Gham hieso man (hoor hie) Al jou niggies, wil geklits wies Ekke lek ha bek, jou burk is Capitec Kom my niefies, os moet lief wies Vir die wat os, ja daais an ek Ek se nama dita, doko oko Motsho nabo, bafethu Ek se nama dita, doko oko Motsho nabo, bafethu IBamba Sleeks Pos pos nommers, vi enige los los nommers Julle hate op os, hulle voel vi os Is temple al op jou bors Djy wilie hoor nie Wanne wil djy voel Isan os djy wilie voelie Ai jinne djy, hie gat os djy It's a 1,2,3,4 Almal on the dancefloor Doennit, djy doennit Djy kook it en djy proe it Die soetigheid djy soek it Vier snytjie's brood Met noodles op my skoot
Writer(s): Chadley Dick, Dylin Adams, Ronin Johannes, Terriano Duimpies Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out