Credits
COMPOSITION & LYRICS
Ruth Rozanne Kahts
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Werner Kahts
Producer
Good Morning Sweet Songbird Studio
Recording Engineer
Stefan Swart
Mixing Engineer
Rogan Kelsey
Mastering Engineer
Lyrics
Ek kan nie nou gaan slaap nie
Daar is iets wat ek wil sê
Iets wat in die dieptes
Van my hart se binnekamers lê
Sou jy dalk jou oë knip
Of in 'n oomblik asemhaal
Mag jy dalk net mis, dit wat op my lippe rus
Dit wat ons toekoms saam bepaal
Jou hart lê hier by my
Daar's niks wat ek meer wil hê nie
Meer wil hê nie
Jou hart lê hier by my
Daar's niks wat ek meer wil hê nie
Meer wil hê nie, as jy
Sien ek jou
Sien ek jou
Sien ek jou deur my oë
Sien ek jou
Sien ek jou
Sien ek jou deur my oë
Wat ek sien is iets
Iets onbeskryfliks mooi
Ek sien jou hart, jou siel, jou diepste wese
Selfs die plekke waar ander trap, verniel
As ek jou net hier by my kon hou
Hier in my arms toegevou
Moenie vir 'n oomblik twyfel nie
Hoe ek oor jou voel nie
Jou hart lê hier by my
Daar's niks wat ek meer wil hê nie
Meer wil hê nie
Jou hart lê hier by my
Daar's niks wat ek meer wil hê nie
Meer wil hê nie, as jy
Sien ek jou
Sien ek jou
Sien ek jou deur my oë
Sien ek jou
Sien ek jou
Sien ek jou deur my oë
Ek het jou lief
Ek sal dit uitbassyn
Tot die son oor die berge se randjies skyn
Ek het jou lief
Ek sal dit uitbassyn
Tot die son oor die berge se randjies skyn
Sien ek jou
Sien ek jou
Sien ek jou deur my oë
Sien ek jou
Sien ek jou
Sien ek jou deur my oë
Sien ek jou, sien ek jou
Writer(s): Ruth Kahts
Lyrics powered by www.musixmatch.com