Lyrics

La la la la la la ... . Jy's lief vir my, hang aan my, druk my tot ek lekker kry As ons piekniek hou, hier op my pers kombers Lê by my, vroetel my, ek sal vir jou 'n plekkie kry Hier langsaan my, hier op my pers kombers Ek is lief vir jou, hier op my pers kombers En ek dink aan jou, en ek droom van jou Ek is lief vir jou, hier op my pers kombers Styf teen my lyf, soos my pers kombers Drukkies my, soentjies my, fluister in my oor dis jy Wat hier by my bly, hier op my pers kombers Wees lief vir my, hang aan my, druk my tot ek lekker kry As ons piekniek hou, hier op my pers kombers Ek is lief vir jou, hier op my pers kombers En ek dink aan jou, en ek droom van jou Ek is lief vir jou, hier op my pers kombers Styf teen my lyf, soos my pers kombers La la la la la la ... Ek is lief vir jou, hier op my pers kombers En ek dink aan jou, en ek droom van jou Ek is lief vir jou, hier op my pers kombers Styf teen my lyf, soos my pers kombers Styf teen my lyf, soos my pers kombers Styf teen my lyf, soos my pers kombers
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out