Lyrics

My lewe lê en wag Net anderkant die wêreld wat ek ken Daar lê my nuwe dag Net een ding maak my vry Ek luister na die sagte note diep Na die stem hier binne my Maar alles wat ek is moet ek behou, Om waar to bly Dis die lied van my hart Dis die lied binne my Ek sing al my drome en dan is ek vry Dis die lied van my hart Dis die stem wat my ken Bly naby die waarheid en dan sal ek wen Dis die lied van my hart Al was ek net 'n kind Kon ek die woorde saggies hoor oor my 'N fluister op die wind My wêreld raak nou stil Ek luister na die woorde in my siel, Want ek weet dis God se wil Maar alles wat ek is moet ek behou, Om waar to bly Dis die lied van my hart Dis die lied binne my Ek sing al my drome en dan is ek vry Dis die lied van my hart Dis die stem wat my ken Bly naby die waarheid en dan sal ek wen Dis die lied van my hart Maar diep hier binne my Is die stem van donker vrese Sal ek die krag en moed hê Om te wees wat ek wil wees Want alles in jou lewe Het 'n prys wat jy betaal 'N prys wat jy moet neerlê Om jou drome te gaan haal Die dis lied van my hart Dis die lied binne my Ek sing al my drome en dan is ek vry Dis die lied van my hart Dis die lied binne my Ek sing al my drome en dan is ek vry Dis die lied van my hart Dis die stem wat my ken Bly naby die waarheid en dan sal ek wen Dis die lied van my hart Dis die lied van my hart Dis die stem wat my ken Bly naby die waarheid en dan sal ek wen Dis die lied van my hart Dis die lied van my hart
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out