Featured In
Top Songs By Die Piesangskille
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Johan Viljoen
Bass Guitar
Daniel Marais
Vocals
Johan Balt
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Viljoen
Songwriter
Daniel Marais
Songwriter
Johan Balt
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Viljoen
Producer
Lyrics
Ek wil vir jou liedjies skryf
Met pen en papier
Ek wil dit pos saam die lag van 'n kind
Sal jy na die woorde luister of sal jy doof wees
Vir dit wat ek wil sê
My woorde is dalk min
Maar steeds wil ek dit vir jou sing
Ek praat weer met my pen
Om afstand te hou
Van jou
Van jou
Engel stem
En ek sien jou gesig soos ek vir die sterre staar
En ek mis jou vanaand
So ek praat maar met my pen
Ek kyk weg en sien jou gesig
In die donker nag
En ek mis jou hande op my lyf
Soos pen op papier
Ek mis jou hier
Soos pen sonder 'n papier
Ek wil vir jou skryf
En ek wil vir jou lees
Alles wat ek te bang is om te sê
Alles wat ek te bang is om te sê
Alles wat ek te bang is om te
Ek wou vir jou n liedjie skryf met pen en papier
Ek wou dit pos saam die lag van n kind
Sou jy na die woorde luister of sou jy doof wees
Vir dit wat ek wou sê
Writer(s): Johan Viljoen, Johan Balt, Daniel Jacobus Marais
Lyrics powered by www.musixmatch.com