Featured In

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Dylin Gham Adams
Dylin Gham Adams
Songwriter
Terriano Areveerend Duimpies
Terriano Areveerend Duimpies
Songwriter
Ronin Stifler Johannes
Ronin Stifler Johannes
Songwriter
Chadley Wetkhom Dick
Chadley Wetkhom Dick
Songwriter

Lyrics

Gan djy my pimp, bestie beste vriend Tell me, awe do a thing Sê my waar kry ek jou'inie skiem Baba saba, well my banana mamma Maar ek is baie jammer Maar djy moet nou sê wanneer Wie gan jou huistoe neem, as djy loop en dit reen Ja ennou aan gesien, ek is hier vir the win (vertel hom Werkhom) Werkhom willie hoorie, Areveerend nog 'n story Kap it uit as djy saam Gham is (hoor hom), saam Gham is Vra vir Stifler of ons mal is (ai), mal is Stifler's kla binne man, hoor hom Vertel hom Areveerend Hoorhier Werkhom Gennie sê diesie potensiaal vanni Young Coloured Excellence Met die support vanni broerse (hoor hie djy) Is complicated, die kindtjie soek my naked Ek sê nou draai jou body om en show me how you shake it I think nagaanie, I must replace her once a player also play her And then evacuate her Djy skangagaka, skangagaka privaat ja Djy wiet os verwat ja, maar ek wiet djy's kwaad ja Temple Boys, Temple Boys Werkhom willie hoorie, Areveerend nog 'n story Kap it uit as djy saam Gham is (hoor hom), saam Gham is Vra vir Stifler of ons mal is (ai), mal is Stifler's kla binne man, hoor hom
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out