Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Austin Hulme
Guitar
Tjaart Van Der Walt
Bass
Elandri Hulme
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Wentzel Oosthuizen
Songwriter
Austin Hulme
Songwriter
Damian Boyd
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Austin Hulme
Producer
CassetteClubMusic Production StudioMixing Mastering & Final Mix Recording Studio
Recording Engineer
Lyrics
Ek wil net n kans hê
Om te sê wat
Op my hart lê
Daar is net te min tyd
Vir my
Maar dalk is dié
Nou ons kans
Ek stick jou vir n plaasdans
My hande om jou heupe
Vannaand
En ek wag
En ek draai
Dans die heel nag saam
En braai
Maar vanaand
Is die aand wat
Ekke vir jou vra
Sê my wil jy bly
Dalk n bietjie vry
Of gaan ons bietjie
Rond ry ek en jy
Klim hier in my cruiser
Jou gin is in my cooler
Kom ons maak n draai daar
In mosselbaai
Sê my
Wil jy
Hier bly
Saam vry
Sê my
Wil jy
Hier bly
Saam vry
Jy sê jy wil my hê
En ek wil net by jou lê
Geniet net elke oomblik
Want ons is ongelooflik
Kom ons volg ons drome
Van knysna tot in rome
Skryf liedjies met akoorde
En ek wag
En ek draai
Dans die heel nag saam
En braai
Maar vanaand is die aand
Wat ekke vir jou vra
Sê my wil jy bly
Dalk n bietjie vry
Of gaan ons bietjie
Rond ry ek en jy
Klim hier in my cruiser
Jou gin is in my cooler
Kom ons maak n draai daar
In mosselbaai
Sê my
Wil jy
Hier bly
Saam vry
Sê my
Wil jy
Hier bly
Saam vry
Sê my wil jy bly
Dalk bietjie vry
Of gaan ons bietjie
Rond ry ek en jy
Klim hier in my cruiser
Jou gin is in my cooler
Kom ons maak n draai
Daar in mosselbaai
Sê my
Wil jy
Hier bly
Saam vry
Sê my
Wil jy
Hier bly
Saam vry
Writer(s): Wentzel Oosthuizen
Lyrics powered by www.musixmatch.com