Music Video

William Wolf - Vir Ewig (Official Music Video)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
William Wolf
William Wolf
Performer
COMPOSITION & LYRICS
William Wolf
William Wolf
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Lyrics

Is die liefde dan nou Regte plek regte tyd Is die liefde vir jou Om met jou hart te kan kyk Vat Vat die agt en draai hom Op sy sy Wat beteken oneindig vir My Dit beteken niks nie Sonder iemand wat jou mis nie Het jou geroep, en Uiteindelik gekry Ek wil jou nie meer mis nie Dit is jy of dit is niks nie Myself verloor Maar jy het my gekry Vir ewig X vir ewig X vir ewig Is dit net jy Hierdie liefde vir jou Is meer as liefde vir my Dit was moeilik tot nou Om met my hart te kan skryf Vat Vat die agt en draai hom Op sy sy Wat beteken oneindig vir My Dit beteken niks nie Sonder iemand wat jou mis nie Het jou geroep, en Uiteindelik gekry Ek wil jou nie meer mis nie Dit is jy of dit is niks nie Myself verloor Maar jy het my gekry Vir ewig X vir ewig X vir ewig Is dit net jy Vir ewig X vir ewig X vir ewig Is dit net jy Vir ewig X vir ewig X vir ewig Is dit net jy Dit beteken niks nie Sonder iemand wat jou mis nie Het jou geroep, en Uiteindelik gekry Ek wil jou nie meer mis nie Dit is jy of dit is niks nie Myself verloor Maar jy het my gekry Vir ewig X vir ewig X vir ewig Is dit net jy
Writer(s): William Wolf Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out