Lyrics

Ons vlieg net economy, klap hande as ons land Desember sal jy ons kry op Hartenbos se strand My swembroek te klein en my heupies bietjie groot Tim Noakes het gesê, tannie sny uit daai brood So ek diet met diet coke ek weet mos waars die lyn Vat selfs my braaibroodjies, maar coke met brandewyn By die Huisgenoot verhoog of Afrikaans Is Groot 'n Castle Lager tent, of 'n skoolveld verhoog Daar sal jy ons kry, ons is drink met 'n doel Met 'n kway baadjie in 'n campmaster stoel Ons is trots Afrikaans Ons vir jou Suid Afrika 'n K-wway of 'n khaki Solank jy nie kak praat nie Ons is trots Afrikaans Listen Ramaphosa let me put it to you Steve vir president, hy weet wat om te doen Beskerm julle kinders, en Bid vir die gays Kruisig vir Tollie, maar los Nataniel uit Ons lewe nog die 1995 droom Francois Pienaar gee my nou nog trane in my oë Nkosi Sikelel' nie heeltemal so great Maar uit die blou van onse hemel, mos uit volle bors uit 'n Bybel deur die Gideons altyd daar om te red In 'n gaste huis op Lekker Slaap reg langs my bed Ons is trots Afrikaans Ons vir jou Suid Afrika 'n K-wway of 'n khaki Solank jy nie kak praat nie Ons is trots Afrikaans Ons is trots Afrikaans
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out