Featured In
Top Songs By Barto
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Barto Swiegers
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Barto Swiegers
Composer
Stephan van Huyssteen
Composer
Hugo Ludik
Composer
Nicholas Jordaan
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Producer
Lyrics
Staan tussen niks
Staan tussen nêrens
Kyk om jou rond
Kyk hoe ver het ons gekom
Kyk hoe ver het ons gekom
Kyk voor jou uit
Loer oor jou skouer
Want dit is 'n feit
Ons raak net ouer, nie jonk nie
Ons raak net ouer, nie jonk nie
As jy loop deur die woestyn
Het ek vir jou water
Vergeet van jou dors
Kry jou by die Oase
Kry jou by die Oase
Die warmste dag
Die donkerste nagte
Maar ons sal weer lag
Want die ergste is agter die rug
Dit is water onder die brug
Daar waar die son
Dans met die hemel
Onthou net hoekom
Onthou net hoekom jy begin het
Dit is hoekom jy begin het
As jy loop deur die woestyn
Het ek vir jou water
Vergeet van jou dors
Kry jou by die Oase
Kry jou by die Oase
Kry jou by die Oase
Staan tussen niks
Staan tussen nêrens
Die warmste dag
Die donkerste nagte
Maar ons sal weer lag
Want die ergste is agter die rug
As jy loop deur die woestyn
Het ek vir jou water
As jy loop deur die woestyn
Het ek vir jou water
Vergeet van jou dors
Kry jou by die Oase
Kry jou by die Oase
Kry jou by die Oase
Staan tussen niks
Staan tussen nêrens
Kry jou by die Oase
Die warmste dag
Die donkerste nagte
Maar ons sal weer lag
Kry jou by die Oase
Lyrics powered by www.musixmatch.com