Music Video

Emile Swiegers - Roep Jou Naam
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Emile Swiegers
Emile Swiegers
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Emile Swiegers
Emile Swiegers
Songwriter

Lyrics

Partykeer wil ek net my goed pak En die pad vat Na jou toe Daar na jou toe Hulle sê die gras is groener aan die ander kant Maar die groenste gras groei rondom jou Sy lag op 'n somersaand vir die sterre Sy dans in die winter in die reën Sy loop op die wolke Sy skyn soos die maan Sy roep jou naam En partykeer is sy deur die blare Dan raak sy verlore Partykeer sien jy die pyn in haar oë Dan verf sy Van Gogh op haar jeans Sy swem in haar onderklere Sy lag op 'n somersaand vir die sterre Sy dans in die winter in die reën Sy loop op die wolke Sy skyn soos die maan Sy roep jou naam Partykeer wil ek net my goed pak En die pad vat Na jou toe Daar na jou toe Hulle sê die gras is groener aan die ander kant Maar die groenste gras Groei rondom jou Sy lag op 'n somersaand vir die sterre Sy dans in die winter in die reën Sy loop op die wolke Sy skyn soos die maan Sy roep jou naam Sy's plat op die aarde Sy praat jou taal Sy loop op die wolke Sy skyn soos die maan Sy roep jou naam
Writer(s): Emile Swiegers Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out