Credits

PERFORMING ARTISTS
Jade Nova
Jade Nova
Lead Vocals
Werner Beukes
Werner Beukes
Synthesiser
J. Greyling
J. Greyling
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jade Nova
Jade Nova
Songwriter
Werner Beukes
Werner Beukes
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Werner Beukes
Werner Beukes
Producer

Lyrics

Ek hou van roomys op die strand Ek's mal oor lees net as die weer gepas is Ek's lief vir kampvuur kool wat brand 'N Sucker vir Chai tee En biltong by die see Grys word wit Swart raak goud Soms wens ek, ek raak nooit oud Ek weet te min Eet te veel Soms raak lewe net te veel Ek weet nie veel nie Ek weet nie wat ek dink ek doen nie En net as ek dink ek doen Weet ek nog minder as wat ek gedoen het Ek's net 'n kind Lief vir somerson en liefde vind Ek is wat ek dink ek is Maar tussen die lyne, lê wie ek is En ek's 'n selfoon-obsessiewe-slaaf (Vir Netflix en selfie-kicks) En ek't 'n mondvol ek maak groot geraas (They can't get enough of it) En as ek eers begin te praat Dan kan jy my nie stop nie (Wel wie weet dit al nog nie) Blah, blah, blah, BLAH Ek weet nie veel nie Ek weet nie wat ek dink ek doen nie En net as ek dink ek doen Weet ek nog minder as wat ek gedoen het Ek's net 'n kind Lief vir somerson en liefde vind Ek is wat ek dink ek is Maar tussen die lyne, lê wie ek is Liewe dagboek dra my pyn Winter het te lank gebly Somer is net om die draai Tienerseuns het my verraai Ek weet nie veel nie Ek weet nie wat ek dink ek doen nie En net as ek dink ek doen Weet ek nog minder as wat ek gedoen het Ek's net 'n kind Lief vir somerson en liefde vind Ek is wat ek dink ek is Maar tussen die lyne, lê wie ek is Na,na,na,na,na,na,na Na,na,na,na,na,na,na Na,na,na,na,na,na,na,na,na (Hey! Hey!) Na,na,na,na,na,na,na Na,na,na,na,na,na,na Na,na,na,na,na,na,na,na,na En ek weet wie ek is
Writer(s): Jade Nova, Werner Beukes Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out