Lyrics

Oh my God, Legacy Slaat aan! Die hulle gang is 'n klom lifers, vipers Almal gebyte met snipers En as jy mos check, ons is hyper, nicer Vinnig te ruk vir die slice En Dappie, hy soek nog 'n lighter Michael change nog die werk in 'n diaper Way! Ek het gehoor in jou cypher Who pakamesa jou nommer, Jou typer? Way jy! Almal, die honne is gebyte Almal, die honne ken honne wat nog honne ken En die honne is strikers Way jy! Way jy! Almal, die honne is gebyte Almal, die honne ken honne wat nog honne ken En die honne is strikers Way jy! Way jy! Been on the field from young, fuck that Man, I've been in the field from early If you ain't touched a ten in the trap Can't chat to me, my mans not worthy This girl come way too leng I was shocked when I found out she was like thirty I'll bust my gun in a dance Like there's no way I'll get fucking sturdy VPN always comes in handy Glitch too hot but you know I'll still risk it Of course I'll risk it If I drill that, I know bro gon' assist it Hold this smoke for your family Can't find him? I'mma catch his sibling Run man down, got me doing up fitness They know my thing, I stand on my business Way jy! Almal, die honne is gebyte Almal, die honne ken honne wat nog honne ken En die honne is strikers Way jy! Way jy! Almal, die honne is gebyte Almal, die honne ken honne wat nog honne ken en die honne is strikers Way jy! Way jy! Almal, die honne is gebyte Almal, die honne ken honne wat nog honne ken En die honne is strikers Way jy! Way jy! Almal, die honne is gebyte Almal, die honne ken honne wat nog honne ken En die honne is strikers Way jy! Way jy! Ek is 'n demon Almal weet, GXNG is 'n siek ding Boeta, hy drink ous net litres Stuur die account want hier dala ons features Is like Ek vergeet niks "M" op my kop, soos Vegeta Ek slaat my opp hulle sieta Gryp ek n bat slaat my opp net soos cricket Gxng, waar die shhh Ek slaat my Ek slaat my hemp soes 'n Vatos My cousin, hy is Italiano Phone ek my shooter Hy stiek uit as Vaano Almal, my honne is Vatos Klim in die ring, ek maak hits net soes Paco Is like Hulle weet nie vir my sal jy nooit kan vergeet nie As ek nou 'n DM moet stuur en Ek vra vir die shhh En dan hartloop die glickys Is like, hulle weet nie Van honne wat Ek al gebreek het Like, wat jy gejaar met 'n Was jy gejaar met 'n pal Of 'n mess al ge stiek al It's like, Hulle is victims Boeta ek 'hou, ek vergeet niks Way jy! Way Jy! Almal, die honne is gebyte Almal, die honne ken honne wat nog honne ken En die honne is strikers Way jy! Way jy! Almal, die honne is gebyte Almal, die honne ken honne wat nog honne ken En die honne is strikers Way jy! Way jy! Almal, die honne is gebyte Almal, die honne ken honne wat nog honne ken En die honne is strikers Way jy! Way jy! Way jy!
Writer(s): Ethan Clive Norman, Junaid Baker, Liyema Mbalo, Moegamat Zaine Allie, Vaughn Senosi Hubbard Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out