Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Nolene Spinks
Nolene Spinks
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Composer
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Composer
Nolene Spinks
Nolene Spinks
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Muse Productions
Producer

Lyrics

Ek gaan nie jok nie Hier in my rokkie Voel ek nou uit my plek uit Almal hier sokkie En in 'n hoekie Staan ek alleen en op my lip byt Rock 'n roll Playlists vol Dit is al wat my hart hoor Sal moet leer, hard probeer Wat kan ek dan verloor? Oh, vastrap voete skoffel, skoffel op die beat Met dieselfde songs van Eden ure op repeat My knieë lam! Wat nou? Ek's 'n Karen Zoid en hy's 'n Appel ou Oh, linker voete sukkel sukkel oor die vloer En my heupe wikkel wikkel maar dit lyk beroerd My knieë lam! Oho-o-o-o Nou of nooit, vat jou kans, dans Met my hart hier op my mou Ek dink hy is die ou Hou bene hou! Terug in my hoekie Nog nie moeg nie Wie weet of hy vir my kyk? Nie dat ek soek nie Want in my boekie Vra ouens mos altyd die girls uit Staan hy hier, rug teen die muur Saggies streel hy oor my wang Kom ons probeer, ek sal jou leer Of sê my is jy bang? Nah Oh, vastrap voete skoffel, skoffel op die beat Met dieselfde songs van Eden ure op repeat My knieë lam! Wat nou? Ek's 'n Karen Zoid en hy's 'n Appel ou Oh, linker voete sukkel sukkel oor die vloer En my heupe wikkel wikkel maar dit lyk beroerd My knieë lam! Oho-o-o-o Nou of nooit, vat jou kans, dans Met my hart hier op my mou Ek dink hy is die ou Hou bene hou! Hou bene hou! Hou bene hou! Oh, vastrap voete skoffel, skoffel op die beat Met dieselfde songs van Eden ure op repeat My knieë lam! Wat nou? Ek's 'n Karen Zoid en hy's 'n Appel ou Oh, linker voete sukkel sukkel oor die vloer En my heupe wikkel wikkel maar dit lyk beroerd My knieë lam! Oho-o-o-o Nou of nooit, vat jou kans, dans Met my hart hier op my mou Ek dink hy is die ou Hou bene hou!!! Ek dink hy is die ou Hou bene hou! Hou bene hou!
Writer(s): Hugo Ludik, Nicholas Jordaan, Nolene Spinks Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out