Music Video

Brendan Peyper - Net Nog 'n Ou (Official Audio)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Jy het 'n smile wat My hele wêreld aan die brand slat Jou lyf se taal Die dimpels op jou wang Ek snak na asem Ek wil en ek sal Jou uit die dorp vat My perde saal Op na die skuurdak Of na die eerste kraal Gaan jy vir my val Of gaan ek moet betaal Ek sien nou Ek was net nog 'n ou om aan vas te hou Vir jou Moes geweet het jy't 'n ander plan Toe jy besluit het om te gaan Ja ek sien nou Ek was net nog 'n ou Om aan vas te hou Vir jou Moes geweet het jy't 'n ander plan Toe jy besluit het om te gaan Net nog 'n ou vir jou Net nog 'n ou Jys seker laf as Jy dink ek gaan nie aan jou hand vat Dis al wat aangaan in my kop dis al Ek gaan nie vra nie Ek wil en ek sal Jou na die plaas vat Ons raak verlore (dan raak ons weg) Op 'n stofpad Ons kan die krale kap Van die een tot die ander Tot jy besluit om te bly By my Ja Ek sien nou Ek was net nog 'n ou om aan vas te hou Vir jou Moes geweet het jy't 'n ander plan Toe jy besluit het om te gaan Ja ek sien nou Ek was net nog 'n ou Om aan vas te hou Vir jou Moes geweet het jy't 'n ander plan Toe jy besluit het om te gaan Net nog 'n ou vir jou Net nog 'n ou Ek sien nou Ek was net nog 'n ou om aan vas te hou Vir jou Moes geweet het jy't 'n ander plan Toe jy besluit het om te gaan Ja ek sien nou Ek was net nog 'n ou om aan vas te hou Vir jou Moes geweet het jy't 'n ander plan Toe jy besluit het om te gaan Net nog 'n ou vir jou Net nog 'n ou Ek's net nog 'n ou
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out