Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Lead Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Producer
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

En as ek jou asem hoor En jy steel weer 'n deel van my bed En die slaap val jou aan En die reen probeer my red En die duiwel hoor En ek wonder of dit vat wat ek het Oh jy't my getoor En die dans word deel van my gebed en Ek sal jou nooit verraai nie As die koring verdrink op die lande Sal hierdie man jou lei As jy weet ek het niks Maar my hande sal sukkel om jou vas te hou Dank Vader jy's hier om te bly Ek hoor jy se vir my met daai stem "Engel! Ek het die boksemdais gewen!" Wen op my eie is niks Die banke kan vat wat ek het Maar laat hulle raak aan jou Die Here hoor my daar's nie 'n wet nie Ek sal jou nooit verraai nie As die koring verdrink op die lande Sal hierdie man jou lei As jy weet ek het niks Maar my hande sal sukkel om jou vas te hou Dank Vader jy's hier om te bly Ek hoor jou se vir my met daai stem "Engel! Ek het die boksemdais gewen!" (Whoa-oh-oh) (Whoa-oh-oh-oh-oh) (Whoa-oh-oh) (Whoa-oh-oh-oh-oh-oh) (Whoa-oh-oh) (Whoa-oh-oh-oh-oh) (Whoa-oh-oh) Ek sal jou my lewe (Whoa-oh-oh-oh-oh) Ek sal jou my hele lewe neem (Whoa-oh-oh) Jy is die rede (Whoa-oh-oh-oh-oh) Jyi s die rede dat ek weet (Whoa-oh-oh) Al my gebede (Whoa-oh-oh-oh) Al my gebede word gehoor (Whoa-oh-oh) Oor en oor en oor en Ek sal jou nooit verraai nie As die koring verdrink op die lande Sal hierdie man jou lei As jy weet ek het niks Maar my hande sal sukkel om jou vas te hou Dank Vader jy's hier om te bly Ek hoor jy se vir my met daai stem "Engel!" As jy weet ek het niks Maar my hande sal sukkel om jou vas te hou Dank Vader jy's hier om te bly Ek hoor jou se vir my met daai stem "Engel! Ek het die boksemdais gewen!"
Writer(s): Riaan Benade Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out