Lyrics

Somer sonde in die wind Ek wonder nog soos n kind Hoe meer ek onthou Hoe minder die tyd Spuit kom net te laat Sit maar jou hartseer af vir nou Jou regmerk tekens wys dan blou Ons sit en wag in spanning Ek oordink dit nou Ek sal hierdie altyd onthou Moenie die ure tel nie Totdat dit voor jou begin uithardloop nie Ek weet ons tyd is net nou Netnou val die reën, so spaar my die wonder Of was dit net n somer sonde? Ek kan nog gewoond raak aan die Ons het nie die stad nodig nie So spaar maar jou kerse Bly onder komberse Onthou ek sit met die sleutel hier Ek sal dit veruil hier in die midde-uur Jy skink jou wyn Ek light die vuur Dit voel elke dag soos naweek hier Awe Ons het nog n langpad wat voorlê Ek sal hierdie altyd onthou Moenie die ure tel nie Totdat dit voor jou begin uithardloop nie Ek weet ons tyd is net nou Netnou val die reën, so spaar my die wonder Of was dit net n somer sonde? Dit het begin in die somer Ons trek al by winter Ek se nie jy moet kies nie Ons moet net nie vries nie Hoe ouer ek word hoe vinniger raak dit Al wat ek kort is Is alles wat jy het Jy's denamiet Andrenalien En al wat ek vir jou kon sê Awe Ons het nog n langpad wat voorlê Wag vir wat die son opkoms wil sê Ons het nog 'n langpad wat voorlê Awe Ons het nog n langpad wat voorlê Wag vir wat die son opkoms wil sê Ons het nog 'n langpad wat voorlê Awe!
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out