Lyrics

Jonk dronk ongesond Angsaanvalle op die grond Hulle droom in monotoon Maar die fout in my kop Jonk dronk ongesond Angsaanvalle op die grond Hulle droom in monotoon Maar die fout in my kop Ek's selfsugtig As ek myself sien dan sug ek Regte pad Verkeerde rigting Gekompliseerd Ek's te jonk en dronk om om te gee Of om te leer hoe'm op te tree Of om te weet ek is verkeerd Gee nie om oor beter wees nie Gee net om oor beter voel Gee nie om oor liefde vind nie Net solank jy my wil oeh Ek's te jonk om op te gee Maar eks te dronk om om te gee Ek het soveel opgevreet Kom ek sê dit nog n keer Ek's te jonk om op te gee Maar eks te dronk om om te gee Ek het soveel opgevreet Nou sit jy met my opgeskeep Jonk dronk ongesond Angsaanvalle op die grond Hulle droom in monotoon Maar die fout in my kop Jonk dronk ongesond Angsaanvalle op die grond Hulle droom in monotoon Maar die fout in my kop Ek dink my ma't 'n vermoede Wat in my longe en bloed is Mamma ek probeer my beste Jy weet ek't goeie bedoelings Ek ken my pa se gevoelens Oor wie se nek ek gesoen het Pappa ek soek ook net liefde Ek is 'n mens met behoeftes Pornografie en selfbejammering Ek haat myself kort verandering Gesonde habits en bietjie aanmoeding Bietjie aanmoeding Rittelin om my reg te ruk Nog 'n pil wat ek moet drink Nog iets waarop ek kan verstik Nog 'n verskoning om te verdrink Ek's te jonk om op te gee Maar eks te dronk om om te gee Ek het soveel opgevreet Kom ek sê dit nog n keer Ek's te jonk om op te gee Maar eks te dronk om om te gee Ek het soveel opgevreet Nou sit jy met my opgeskeep Jonk dronk ongesond Angsaanvalle op die grond Hulle droom in monotoon Maar die fout in my kop Jonk dronk ongesond Angsaanvalle op die grond Hulle droom in monotoon Maar die fout in my kop Jonk dronk ongesond Angsaanvalle op die grond Hulle droom in monotoon Maar die fout in my kop Jonk dronk ongesond Angsaanvalle op die grond Hulle droom in monotoon Maar die fout in my kop Ek's te jonk om op te gee Maar eks te dronk om om te gee Ek het soveel opgevreet Kom ek sê dit nog n keer Ek's te jonk om op te gee Maar eks te dronk om om te gee Ek het soveel opgevreet Nou sit jy met my opgeskeep Jonk dronk ongesond Angsaanvalle op die grond Hulle droom in monotoon Maar die fout in my kop Jonk dronk ongesond Angsaanvalle op die grond Hulle droom in monotoon Maar die fout in my kop
Writer(s): Paul-samuel Deon Rheeder Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out