Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jacques Not Jack
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jacques Geldenhuys
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jacques van Vuuren
Producer
Lyrics
Liewe liewe jy
Hoe gaan dit aan jou kant?
Is die gras nog groener?
Is dir nuus nog interessant?
Liewe liewe jy
Is musiek maar net geraas?
Is musiek maar net geraas?
As die maan weer rustig slaap
en die son my wakker maak
en die voëls weer begin raas
sal ek uit my bed kan opstaan?
Liewe liewe jy
Ek sukkel sonder jou
My dae voel al hoe stadiger
Die lug is minder blou
Liewe liewe jy
Die wêreld voel maar vaal
Liewe liewe jy
Hoe gan dit aan jou kant?
Is die gras nog groener?
Is die nuus nog interessant?
Liewe liewe jy
Is musiek maar net geraas?
Is musiek maar net geraas?
As die blare vir my dans
terwyl die wind weer fluister-praat
Sal ek op my voete kan staan?
en sal ek nog musiek kan maak?
Liewe liewe jy
Ek sukkel sonder jou
My dae voel al hoe stadiger
Die lug is minder blou
Liewe liewe jy
Die wêreld voel maar vaal
Liewe liewe jy
Hoe gan dit aan jou kant?
Is die gras nog groener?
Is die nuus nog interessant?
Liewe liewe jy
Is musiek maar net geraas?
Is musiek maar net geraas?
(Ooh)
(Ooh)
(Ooh
Liewe liewe jy
Hoe gan dit aan jou kant?
Is die gras nog groener?
Is die nuus nog interessant?
Liewe liewe jy
Is musiek maar net geraas?
Is musiek maar net geraas?
Writer(s): Jacques Geldenhuys
Lyrics powered by www.musixmatch.com