Lyrics

Niks maak meer saak nie Niks maak meer saak nie Ek het 'n gewete Soms is ek ook onredelik Om balans te vind is 'n moeilike ding Ek kon dit ook net by jou vind Draai my om en gooi my in die wind Doen wat jy wil, ek glo soos 'n kind Jy't my laat voel of ek saak maak Maar nou's jy 'n verbode land Net jy het my verstaan Hoe gaan my lewe weer sin maak, want Niks maak meer saak nie Niks maak meer saak nie Jy is als wat ek wou hê Dis nie die waarheid as ek sê dat Niks maak meer saak nie, yeah Verwyd, velore Onskuldig, verstote Dis alles wat ek vir myself sê maar Eintlik is dit my skuld (Is dit my skuld, though?) Een, twee, drie ek wens jy was hier Voel alweer verlate En ek mis jou in die aande Net jy het my verstaan Hoe gaan my lewe weer sin maak, want Niks maak meer saak nie Niks maak meer saak nie Jy is als wat ek wou hê Dis nie die waarheid as ek sê dat Niks maak meer saak nie, yeah Ek gee nie om nie Ek gee nie, ek gee nie om nie Ek gee nie om nie Ek gee nie, ek gee nie om nie Ek gee nie om nie Ek gee nie, ek gee nie om nie Ek gee nie om nie Niks maak meer saak nie Niks maak meer saak nie Jy is als wat ek wou hê Dis nie die waarheid as ek sê dat Niks maak meer saak nie, hmm...
Writer(s): Jana Bougas Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out