Listen to Jyt My Geleer (feat. Azaria) by Musketeers

Jyt My Geleer (feat. Azaria)

Musketeers

House

4,835 Shazams

Lyrics

Jyt my geleer om my hart minder te gebruik ja En ek het nooit geweet vir liefde sal ek n prys moet betaal Maar ek sal nooit dat my past my future beskryf nie Ek gaan nie wat jy gedoen het teen jou gebruik nie Want ek weet ook dat jy nie so was altyd nie En jy was lief vir my Al was dit net vir n tydtjie Jy het gedoen wat jy gedoenit Omdat ek dit toegelaat het Lekker gekry wanner jy My op my knieë gehat het Angehou terwyl ek geweet het ek moes jou gelat gaan het Om te dink ek wou even my future met jou gebeplan het Ek het die signs gesien maar ek het dit geignoreer Want ek het gecheck Later sal jy net moet realiseer Dat die goedte wat jy doen dat dit nie worth it is nie Om ons bond te verloor is iets wat jy nie kan risk nie Maar ek guess ek was verkeerd Jy was nooit even gereed vir comitment Jy wou maar net anhou speel Jy move asof jy nie warie as jy my verloor nie Face ek jou oor iets Elke dag is dit n ander storie Ek het gemaklik geraak om tweede te wees Was nooit nommer een Dit het my gebreek Want ek sou nooit dieselfde aan jou gedoen het nie Jy het gehoor Nie geluister toe ek jou gese het hoe ek gevoel het nie Jyt my geleer om my hart minder te gebruik ja En ek het nooit geweet vir liefde sal ek n prys moet betaal Jyt my geleer om my hart minder te gebruik ja En ek het nooit geweet vir liefde sal ek n prys moet betaal Maar ek sal nooit dat my past my future beskryf nie Ek gaan nie wat jy gedoen het teen jou gebruik nie Want ek weet ook dat jy nie so was altyd nie En jy was lief vir my Al was dit net vir n tydtjie Ek wonder rerig Of happy endings ooit exist Of is dit net ek wat daai parte miss Okay kom ons kyk Kom ons vat dit bietjie terug naai Daai is seke nie true nie Want dis nog net pyn wat ek ondervind So ek fade maar vir n verligting Van stilte en sober thoughts is wat my laat terug dink My mind is die see eks besig omte verdrink Ek wonder of iemand my ooit lewendig sal uit bring Se my hoe kan ek my pyn numb Ja my oë is vol tranne Ja laat in die ande Se my hoe kan ek dit uit maak Ja my hart is so swaar en min mense verstan dit Elke keer as ek my gaurd af haal Dan het mense my kom wys hoekm ek dit op moes gelos het Van ek sweer al daai liefde wat ek gekry het was daai soorte liefde waarvoor ek moes geforce het Jyt my geleer om my hart minder te gebruik ja En ek het nooit geweet vir liefde sal ek n prys moet betaal
Writer(s): Azaria Visagie Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out