Lyrics

Dis te ver om te ry Dis te na om te bly Hoe sal ek maak om die nooi te kry? Die pad is swaar en die perde is maer, Ook draai ander jonk-mans daar. Dis nie myne nie, dis nie joune nie. Dis ander man se nooi wat jy om stry. Dis nie myne nie, dis nie joune nie. Dis ander man se nooi wat jy om stry. Daar ver oor die bult Daar staan 'n blom Hoe sal ek maak om daar te kom? My perd is dood en my bene is lam, Hoe sal'k maak om daar te kom? Dis nie myne nie, dis nie joune nie. Dis ander man se nooi wat jy om stry. Dis nie myne nie, dis nie joune nie. Dis ander man se nooi wat jy om stry. Daar bo op die kop daar Staan 'n roos Wie sal ek ooit vir my kan troos? Dis te ver om to loop, dis te na om te ry, Hoe sal'k maak om die roos te kry? Dis nie myne nie, dis nie joune nie. Dis ander man se nooi wat jy om stry. Dis nie myne nie, dis nie joune nie. Dis ander man se nooi wat jy om stry. Daar oorkant die spruit Groei 'n rooi wang blom Hoe sal ek maak om daar te kom? Die rivier is vol en die trane roll Hoe sal'k maak om daar te kom? Dis nie myne nie, dis nie joune nie. Dis ander man se nooi wat jy om stry. Dis nie myne nie, dis nie joune nie. Dis ander man se nooi wat jy om stry.
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out