Lyrics

Aai, aai, die Witborskraai! Hiervandaan na Mosselbaai Hooggevlieg en laaggeswaai, By die groot see omgedraai. Raai, raai Janpiet Kepaai Het sy rietgeweer gelaai, Tier gaan skiet by Mosselbaai, Nooit nie weer daar omgedraai. Fooi, fooi, Stefaans du Toit Het gaan kuier by 'n nooi Met sy rietperd in die Baai, Daadlik weer daar omgedraai. Aai, aai, die Witborskraai! Hiervandaan na Mosselbaai Hooggevlieg en laaggeswaai, By die groot see omgedraai.
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out