Lyrics

Alles op die Altaar U genade's vir my genoeg; my versoek is nie te groot vir U U laat die son skyn oor alle mense; Die geringstes het U ook lief Ek weet U hand is nie te kort om my van sonde te bevry En U oor is nie te swaar, as ek my las by U bely Koortjie Ek plaas my alles op die altaar van my skuld is ek oortuig Ek sien my lewe voor my afspeel, as ek my knie voor U kom buig Ja die goed wat ek wil doen, daarin faal ek keer op keer Ek plaas my alles op die altaar neem my hand O liewe Heer My verlede's nou verby; Ek is so bly ek is bevry Nou leef ek nimmer meer want die Here leef in my Alle swakheid wat in my is word deur die krag van God volbring Ek is 'n wenner geen verloorder; Halleluja ek loof die Heer Koortjie Ek plaas my alles op die altaar; van my skuld is ek oortuig Ek sien my lewe voor my afspeel, as ek my knie voor U kom buig Ja die goed wat ek wil doen daarin faal ek keer op keer Ek plaas my alles op die altaar neem my hand O liewe Heer Ek plaas my alles op die altaar; van my skuld is ek oortuig Ek sien my lewe voor my afspeel, as ek my knie voor U kom buig Ja die goed wat ek wil doen, daarin faal ek keer op keer Ek plaas my alles op die altaar neem my hand O liewe Heer Ek plaas my alles op die altaar neem my hand O liewe Heer
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out