Listen to Hart Se Spoor by Dozi

Hart Se Spoor

Dozi

Pop

2,993 Shazams

Lyrics

Kruis en dwars volg ek my hart se spoor Vas oortuig, hierdie berg moet ek oor Voetspore le die wye wereld vol, my pad se kaart My lewenskaart Slaan die rigting in wat jou gaan huistoe bring Al waai die wind 'n wilde woeste kring Hou koers my maat, hou koers my maat Slaan die rigting in wat jou gaan huistoe bring Al waai die wind 'n wilde woeste kring Hou koers my maat, hou koers my maat Slaan die rigting in wat jou gaan huistoe bring Al waai die wind 'n wilde woeste kring Hou koers my maat, hou koers my maat Oor en weer het ek maar weer probeer, Stiptelik die afstand gemeet Opgetel wat ek halfpad verloor, Plekkie gesoek om my pakkasie te stoor Slaan die rigting in wat jou gaan huistoe bring Al waai die wind 'n wilde woeste kring Hou koers my maat, hou koers my maat Slaan die rigting in wat jou gaan huistoe bring Al waai die wind 'n wilde woeste kring Hou koers my maat, hou koers my maat
Writer(s): Stef Kruger Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out