Lyrics

Hoezit my china Al die girls in die huis is myne Ek sê hoezit my china Hoezit my china Al die girls in die huis is myne Ek sê hoezit my china Hulle like my lyf - hulle like my kuif Frikkie trek jou boeppens in Hulle like my walk - hulle like my talk Frikkie trek jou boeppens in Vrydagaand gaan ek op n jol Karre ref en ruk en rol Hoezit my china Al die girls in die huis is myne Ek sê hoezit my china Hoezit my china Al die girls in die huis is myne Ek sê hoezit my china Hulle like my kwaai as my wiele draai Frikkie trek jou boeppens in Hulle like my lyf - hulle like my kuif Frikkie trek jou boeppens in Vrydagaand gaan ek op n jol Karre ref en ruk en rol Die girls is mal oor my Hulle like my like my Die girls staan in n ry Hulle like my like my Die girls is mal oor my Hulle like my like my Die girls staan in n ry Vrydagaand gaan ek op n jol Karre ref en ruk en rol Hoezit my china Al die girls in die huis is myne Ek sê hoezit my china Hoezit my china Al die girls in die huis is myne Ek sê hoezit my china Veydagaand gaan ek op n jol Karre ref en ruk en rol Hoezit my china Al die girls in die huis is myne Ek sê hoezit my china Hoezit my china Al die girls in die huis is myne Ek sê hoezit my china Hoezit my china
Writer(s): Andrew Roos, Anton Myburgh Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out