Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ricky Faber
Ricky Faber
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ricky Faber
Ricky Faber
Songwriter
Zanda Traut
Zanda Traut
Songwriter

Lyrics

Dink jy nog aan my hier waar ek bly Wat maak jy Soek jy ook na my net vandag Sit ek al weer en wag Onthou jy my velang jy nog na my Hoor jy my nog 'n uur is verby Nog vandag Sit ek al weer en wag Die somer en die winter is verby Dis al weer lente en ek soek jou sal jou kry En tyd stap verby En jy vermy my Die somer en die winter is verby Dis al weer lente en ek soek jou sal jou kry En tyd stap verby En jy vermy my Wag jy nog vir my kyk ons drome gaan verby Hinker jy na my hoe lank wil jy so bly net vandag Sit ek al weer en wag Kom net vanaand saam met my ek wonder waar Ons mekaar gaan kry en ek wag Die somer en die winter is verby Dis al weer lente en ek soek jou sal jou kry Die tyd stap verby En jy vermy my Die somer en die winter is verby Dis al weer lente en ek soek jou sal jou kry Die tyd stap verby En jy vermy my Kanse gaan so vinnig verby Wat van seer kry sien jy my Verstaan jy Ek gly Gaan jy saam in drome verdwaal My hart is nou heeltemal mal Verstaan jy Ek gly Die somer en die winter is verby Dis al weer lente en ek soek jou sal jou kry En tyd stap verby En jy vermy my Die somer en die winter is verby Dis al weer lente en ek soek jou sal jou kry Die tyd stap verby En jy vermy my
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out