Music Video

Sit dit af! - Johannes Kerkorrel & Die Gereformeerde Blues Band
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Gereformeerde Blues Band
Gereformeerde Blues Band
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band
Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band
Songwriter
Ralph John Rabie
Ralph John Rabie
Songwriter

Lyrics

Die ander dag toe voel ek lam Ek wou 'n klein bietjie ontspan En 'n boer maak 'n plan Ek sit my tv-set toe aan Jy sal nie glo wat ek sien Daar op my tv screen Dit was 'n nare gesig Dit het my heeltemal ontwrig Dit was 'n moerse klug Dit was P.W. se gesig En langs hom staan ou oom Pik, ja Ooo, ek dog ek gaan verstik Sit dit af, sit dit af (sit dit af, sit dit af) Sit dit af, sit dit af (sit dit af, sit dit af) Sit dit af, sit dit af (sit dit af, sit dit af) Want dis 'n helse straf Ek stap kombuis toe kry 'n bier En skakel oor na TV4 O my $%&@ wat het ons hier Wat my tv screen ontsier Is daar nerens om te vlug Van daai man se mooi gesig Met sy vinger in die lug Gaan hy my lewe net ontstig En die programme in die lug Sien jy net P.W. se gesig Ek vat jou nou 'n wed Al die bure het M-net! Voor julle my kom haal En ek met al my verstand In die gestig beland As daar iets is wat my kwel is dit my TV stel
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out