Listen to Liefde Soldaat by Adam

Liefde Soldaat

Adam

Pop

3,055 Shazams

Lyrics

Soveel briewe soveel ink dis wat ons bind en wat ons sink Jy staan voor my en se Jou moed is op en jou hart is leeg ek moet dit vul of aanbeweeg Ek staan voor jou en se Pre 1: Kyk my in die oe en glo 1: Eks jou liefde soldaat Gewapen tot die tand met jou hart hier in my hand veg ek Jou liefde soldaat Altyd hier vir jou gestuur om jou net vas te hou Jou liefde soldaat Gewapen tot die tand met jou hart hier in my hand veg ek Jou liefde soldaat Wat jou sy nooit sal verlaat en 'n koel vir jou sal vat Want eks jou liefde soldaat Wat nie veg vir goed of kwaad maar net vir jou Soveel trane soveel seer ek voel jou pyn ek het geleer Ek wens ek kon gister terugdraai Hier staan ek voor jou op my kniee ek vra vergifnis nog een keer Die tyd het gekom ek was verkeerd Pre 2: Kyk my in die oe en glo 2: Eks jou liefde soldaat Gewapen tot die tand met jou hart hier in my hand veg ek Jou liefde soldaat Altyd hier vir jou gestuur om jou net vas te hou Jou liefde soldaat Gewapen tot die tand met jou hart hier in my hand veg ek Jou liefde soldaat Wat jou sy nooit sal verlaat en 'n koel vir jou sal vat Want eks jou liefde soldaat Wat nie veg vir goed of kwaad maar net vir jou Jy's die een wat ek wil he Jy weet ek weet jy's moeg vir die baklei Ek gee nie om wat almal se Ek gaan veg tot ek jou kry Breakdown Eks jou liefde soldaat Gewapen tot die tand met jou hart hier in my hand veg ek Final Eks jou liefde soldaat Gewapen tot die tand met jou hart hier in my hand veg ek Jou liefde soldaat Altyd hier vir jou gestuur om jou net vas te hou Jou liefde soldaat Gewapen tot die tand met jou hart hier in my hand veg ek Jou liefde soldaat Wat jou sy nooit sal verlaat en 'n koel vir jou sal vat Want eks jou liefde soldaat Wat nie veg vir goed of kwaad maar net vir jou 'n Liedjie soos 'Jy Soen My Nie Meer Nie' onder andere – behalwe dat dit my laat skuldig voel namens die manlike geslag – het my laat besef dat ons mans nie altyd (hard) genoeg 'veg' vir (nie MET nie!!) ons vrouens nie. Liefde Soldaat is basies n 'kreet' waar jy as man vir jou vrou se: "Daar mag dalk moeilike tye gewees het, of moeilike tye wat nog kom, maar dit maak nie saak wat gebeur nie, ek sal vir jou veg!" As jy bereid is om te veg vir jou (ge)liefde, en jy dink hy/sy weet dit nie of hoor dit dalk nie genoeg nie, sing dit vir hom/haar vanaand... en maak seker dis nie n leë belofte nie. (Hugo)
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out