Lyrics

Ek bloei 'n bloed rooi bondel binniste waarop jy jou kop sag kan snags kan rus 'n Borskas snoesig vir elke nag speciaal vir jou voorberei net vir jou Ek bloei 'n koel ronde bakkies bloeisels waarteen jy jou bakkies bloeisels kan druk wange wat weemoed weghou vrede aan wakker en net een omhelsing net vir jou Ek bloei 'n twee talige??? sag pienkes en spore waarop jy jou siekies trippe trappe tone soos klavers, klavier note jou pad kan vind ongeskonde, veilig na vore in my spore net vir jou Ek bloei 'n tiental rand takke wat vanaf die spits van jou herfsblare die stam van jou rug tot die wortel van jou fondasie sonder ergernis plek vind om aan jou to kleef net vir jou Ek bloei woorde volop in emosie skaars 'n manifestasie katalisators tot 'n onbeskryflike gevoel Liefde wat heimlik jou middelpunt filtreer om net miskien jou ook te laat bloei vir my
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out