Music Video

'n Duisend Liggies
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bles Bridges
Bles Bridges
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ruben Lennox
Ruben Lennox
Composer
Laurika Bridges
Laurika Bridges
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Dan Hill
Dan Hill
Producer

Lyrics

Hoor hoe lag die manne waar ons langs die vliegtuig staan Vrolik skud hul hande dis tyd om terug te gaan Ek kyk weer na die foto waar jy deur die kreukels lag En hoop jy's nog dieselfde soos op daardie somers dag Hoor hoe brul die enjins ons is reg om op te stuig Die laaste kwaai bevele laat die manne vinnig swyg Ek loer weer oor my skouer na die bosse en die sand En dink weer aan die huisie waar die vreugde vure brand Hang 'n duisend liggies aan die gewel bo jou deur Handpluk 'n duisend blomme elke soort en elke kleur En sing 'n duisend duintjies om die ure om te kry Laat brand 'n duisend liggies om te wys jy wag vir my Die dorpies en die stede blink doer onder op die grond Hier hoog bo sit die manne in groepies oral rond Ek dink weer aan jou briewe en onhou wat daarin staan En iewers in die verte wag die laaste aanloop baan Hang 'n duisend liggies aan die gewel bo jou deur Handpluk 'n duisend blomme elke soort en elke kleur En sing 'n duisend duintjies om die ure om te kry Laat brand 'n duisend liggies om te wys jy wag vir my Nou rek my treë langer as die wind my wange streel My hart gedra hom moedig maar hy klop hier in my keel Dan skielik vanuit nêrens staan dit helder voor my oë Al was ek dit te wagtig is dit moeilik om te glo Daar hang 'n duisend liggies aan die gewel bo jou deur Daar staan 'n duisend blomme elke soort en elke kleur Ek hoor 'n duisend duintjies en ek weet dat jy onthou Daar brand 'n duisend liggies ek is veilig terug by jou Daar brand 'n duisend liggies ek is veilig terug by jou
Writer(s): Lennox Ruben Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out