Lyrics

Mmm ... Sê net weer. Na die liefde so getrou gesweer. Kamma, kamma. Behandel my soos 'n weggooi kind. Maar ek nie 'n vaaljapie, Ek loop baie, saam met die nag. En die wind, het ek baie spoke gesien. Maar ek wag nog. Kyk nou die langpad. Roep my nou maar weer, Daar is genade en liefde. En nog baie meer. Kyk nog 'n somer, Al weer weggegaan. En al wat jy doen. Ek sê maar niks. Laat dit met jou goed gaan. Sien jou weer! Kyk daar is 'n kamer Met vier mure en geen son. Maar wie is die duiwel? Wie sal die liefde kom red? Lewe dan soos jy wil, Jy sal altyd laaste lag. Ek hoor sirenes iewers in die nag, En ek wonder, wat dit was. Kyk nou die langpad. Roep my nou maar weer, Daar is genade en liefde. En nog baie meer. Kyk nog 'n somer, Al weer weggegaan. En al wat jy doen. Ek sê maar niks. Laat dit met jou goed gaan. Sien jou weer! Kyk nou die langpad. Roep my nou maar weer, Daar is genade en liefde. En nog baie meer. Kyk nog 'n somer, Al weer weggegaan. En al wat jy doen. Ek sê maar niks. Laat dit met jou goed gaan. Sien jou. Sien jou weer!
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out