Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Composer

Lyrics

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, Klein bietjie wyn vir my, Klein bietjie wyn vir my, Klein bietjie wyn vir my. Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou. Ou Anna gee jou hand Anna gee jou hand Anna gee jou hand Laat ek voel of die hart nog brand Anna jy's my blom Anna jy's my blom Anna jy's my blom Wat van die onderveld af kom Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, Klein bietjie wyn vir my, Klein bietjie wyn vir my, Klein bietjie wyn vir my. Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou. Trôlskuit ry, ja jy moet trôlskuite ry, Trôlskuite dat jy seesiek kry. Maar bicycle ry, ja jy moet bicycle ry, Bicycle ry dat jy mooi boude kry. Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, Klein bietjie wyn vir my, Klein bietjie wyn vir my, Klein bietjie wyn vir my. Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou. Stap saam, stap saam deur my lewe Stap saam deur Hanoverstraat As die Moppies met kaparrangs daar saamsing Môre gaan ons seaside toe Beestevoete en 'n lekker afvaltjie Kry ons in Hanoverstraat As die Fafieman ons nommertjie uithaal Dan hoor ons weer die Oubaas praat Karoesie sê die wind waai tot onder in die Kaap En die nonnies swaai die lyfies laat die kraaie gaap Stap net 'n entjie en ek wys jou waar's die Kaap Hier bo en onder langs my in Hanoverstraat Die Ghommadromme klap daar in Hanoverstraat Laat staan sulke dinge laat staan Laat staan sulke dinge laat staan Laat staan sulke dinge laat staan Laat staan sulke dinge laat staan Die dienaar kom en hy se vir my Japie hier, hierso moet jy bly O alla Basie wat het ek gemaak Toe kry ek sewe maande bo in Roelandstraat O alla Basie wat het ek gemaak Toe kry ek sewe maande bo in Roelandstraat Sy dra die seventien kalbassie Sy dra die seventien kalbassie Sy dra die seventien kalbassie O, sy dra die seventien kalbassie Sy dra die seventien kalbassie Sy dra die seventien kalbassie As die geelperskereën veertien dae In die boorde val En dit reën bietjie-bietjie En dit reën bietjie-bietjie En dit reën in die Wes Transvaal As die geelperskereën veertien dae In die boorde val Dan hoor jy hoe die railway-perskes In die ketel val Dan hoor jy hoe die railway-perskes In die ketel val Huismoles in sy fles ... Een, twee, drie, safe. vyf, ses Boy van die suburbs gaan kuier vanaand. Die langnaweek sak hy af Durbs Toe en weer terug. 1000 c.c brul deur die lug. Hy luister na Elvis En die hartseer sonskynsusters. Sussie speel ook saam Op die Hawaiinghitaar. Kabouter by die voorhek En 'n vistenk in die sitvertrek. Taai ding langs die sifdeur Wat die goggas laat vrek. Boy van die suburbs, Boy van die suburbs, Boy van die suburbs, Gaan kuier vannaand Boy van die suburbs, Boy van die suburbs, Boy van die suburbs, Gaan die ysterperd staan
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out