Top Songs By Danie Botha
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Danie Botha
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Danie Botha
Songwriter
Lyrics
Sien jy nou die lig,
weet jy dat Hy leef
Dan ken ek mos jou oƫ,
dit was altyd daar gewees
Blind het ons gekyk,
die waarheid mis gelees
Die vrede was altyd daar gewees
Kyk nou weer 'n keer,
stap nou saam met my
Sing dan nou 'n lied,
'n lied vir jou en my
Blind het ons gekyk,
die lewe gevrees
Soek jy na 'n toekoms,
wil jy ook daar wees
Wenners, wenners, wenners,
wenners wil ons wees
Lewe jy met haat,
lewe jy met vrees
Wenners, wenners wenners,
wenners moet ons wees
Lewe vir 'n toekoms,
lewe om daar te wees
Saam kan ons mos waag,
met moeite en verdriet
Opdraand mag dit gaan,
maar ons weet dis nie verniet
Dan sien ek weer jou oƫ,
die pad het ons gekies
Terugkyk sal ons nie,
verloor is geen ekskuus
O, wenners, wenners, wenners,
wenners moet ons wees
Lewe jy met haat,
lewe jy met vrees
Wenners, wenners wenners,
wenners wil ons wees
Lewe vir 'n toekoms,
lewe om daar te wees
Kyk nou weer 'n keer,
stap nou saam met my
Sing dan nou 'n lied,
'n lied vir jou en my
Dan sien ek weer jou oƫ,
die vensters van jou siel
Kom ons strewe na 'n toekoms,
anderkant die spieƫl
O, wenners, wenners, wenners,
wenners moet ons wees
Lewe jy met haat,
lewe jy met vrees
Wenners, wenners wenners,
wenners wil ons wees
Lewe vir 'n toekoms,
lewe om daar te wees
Lewe vir 'n toekoms,
lewe om daar te wees
Lyrics powered by www.musixmatch.com