Music Video

Ek Kyk Graag So Diep in Jou Oe
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Gé Korsten
Gé Korsten
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Siegel
Siegel
Composer
Günther Behrle
Günther Behrle
Composer
Schatz
Schatz
Composer
T. Du Toit
T. Du Toit
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Siegel
Siegel
Producer
Günther Behrle
Günther Behrle
Producer
Schatz
Schatz
Producer
T. Du Toit
T. Du Toit
Producer

Lyrics

Ek kyk graag so diep in jou oë. Ek soen jou so graag op jou mond. As jy by my bly, dan weet ek dis jy. Jy's hemel op aarde vir my. Ek kyk graag so diep in jou oë. Ek raak graag so saggies jou hand. As jy by my bly, dan weet ek dis jy. Jy's hemel op aarde vir my. Dat ons twee mekaar ontmoet het, Kan geen toeval wees. Wat die noodlot ons nog gee Kan tog net liefde wees. As mens glo in ware liefde, Dit het ons geleer. Dan kan niks ons ooit skei nie Want ons liefde word net altyd meer en meer. Ek kyk graag so diep in jou oë. Ek soen jou so graag op jou mond. As jy by my bly, dan weet ek dis jy. Jy's hemel op aarde vir my. Ek kyk graag so diep in jou oë. Ek raak graag so saggies jou hand. As jy by my bly, dan weet ek dis jy. Jy's hemel op aarde vir my. Ek kyk graag so diep in jou oë. Ek soen jou so graag op jou mond. As jy by my bly, dan weet ek dis jy. Jy's hemel op aarde vir my. Ek kyk graag so diep in jou oë. Ek raak graag so saggies jou hand. As jy by my bly, dan weet ek dis jy. Jy's hemel op aarde vir my.
Writer(s): Ralph Maria Siegel, Guenther Behrle, Ge Korsten Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out