Lyrics

Ses uur in die môre Melkman doen sy ronde Die nag het gaan lê Ses uur in die môre Oesterkind se sorge Dis net of hy sê Skryf vir my en wag maar nog 'n bietjie Lê jou hand op my en maak vir my 'n liedjie Jy, na nag en jy Ses uur in die môre Lig die nag sy sluier Die roering begin Sesuur in die môre Klanke die word kleure Gedruise wat sing Skryf vir my en wag maar nog 'n bietjie Lê jou hand op my en maak vir my 'n liedjie Jy, na nag en jy Tina is weg En daar is niks wat ek daaraan kan doen nie Tina is weg En daar is niks om ons weer te versoen nie Tina is weg Sy is 'n deel van 'n ander verlede Tina is weg En haar naam is 'n eggo wat bly Ses uur in die aand Die einde van die maand Die dag het gaan lê Ses uur in die aand Die einde van die maand Die laaste lig sê Skuil by my en wag met my maar nog 'n bietjie Lê jou hand op my en maak vir my 'n liedjie Jy... vroeg aand en jy Tina is weg En daar is niks wat ek daaraan kan doen nie Tina is weg En daar is niks om ons weer te versoen nie Tina is weg Sy is 'n deel van 'n ander verlede Tina is weg En haar naam is 'n eggo wat bly Tina is weg En daar is niks wat ek daaraan kan doen nie Tina is weg En daar is niks om ons weer te versoen nie Tina is weg Sy is 'n deel van 'n ander verlede Tina is weg En haar naam is 'n eggo wat bly
Writer(s): Jon Athan, Jack White Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out