Music Video

Beautiful
Watch {trackName} music video by {artistName}

Upcoming Concerts for Kurt Darren

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Emil Struwig
Emil Struwig
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Ja drome word waar Soos 'n engel het jy uit die Hemel geval Beeldskoon en perfek gelukkig is ek dat ek langs jou kan le Net voor jy wakker word besef ek daar is niks meer wat ek kort ek sien myself in jou ek wil jou altyd by my hou om elke dag vir jou te se Jy is Beautiful vir my Jy is Beautiful verby Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison Beautiful is jy Soos die Hemel neerdaal waar die sonstrale elke oggend op jou val soos in 'n droomverhaal het my Hart vir jou geval. Jy is Beautiful vir my Jy is Beautiful verby Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison Beautiful is jy Jy is Beautiful vir my Beautiful verby Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison Beautiful is jy Jy is Beautiful vir my ohh Jy is Beautiful Jy is Beautiful verby Jy is Beautiful Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison Beautiful is jy.
Writer(s): Emil Struwig Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out