Credits

PERFORMING ARTISTS
Christiaan Kritzinger
Christiaan Kritzinger
Performer
Veronique
Veronique
Performer
COMPOSITION & LYRICS
David Wesley Haywood
David Wesley Haywood
Composer
Joshua Peter Kear
Joshua Peter Kear
Composer
Charles Kelley
Charles Kelley
Composer
Hillary Dawn Scott
Hillary Dawn Scott
Composer
Jerry Flowers
Jerry Flowers
Composer

Lyrics

Foto vars gedagtes Lė die hele wereld vol Soek nou vir my foon want Ek kan dit nie meer hou en ek wonder of jy Ooit nog aan my dink Want jy bly hier binne my Dis al kwart oor 1 Ek is stoksiel alleen en ek moet jou he Ek't gese ek sal nie bel Maar ek het gehvou en ek moet jou se En ek weet ek kannie Sonder jou nie Ek moet jou nou he Nog 'n stywe Whisky Ek staar na 'n donker deur Wens jy kon net inloop Soos elke vorige keer En ek wonder of jy ooit nog aan my dink Dit gebeur net elke keer Dis al kwart oor 1 Ek's stoksiel alleen en ek moet jou he Ek't gese ek sal nie bel nie Maar ek het gevou En ek moet jou se En ek weet ek kannie sonder jou nie Ek moet jou nou he Wowh wowh Sal eerder seerkry as om Weer vir jou te voel Dis al kwart oor 1 Ek's stoksiel alleen en ek moet jou he Ek't gese ek sal nie bel nie Maar ek's bietjie dronk en ek moet jou se En ek weet ek kannie Sonder jou nie Ek moet jou nou he Ek moet jou nou he Oooo ek moet jou he
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out