Music Video

Upcoming Concerts for Kurt Darren

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Kurt Darren
Lyrics
Bertha Egnos
Bertha Egnos
Composer
Gail Lakier
Gail Lakier
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
Robin Kielly
Robin Kielly
Lyrics

Lyrics

La-da-da, da, la-da-da-da, da La, da, da-da-da-da-da, da La-da-da, da, la-da-da-da, da La, da, da Ek weet sy's altyd daar Maar hoe vertel ek haar? Sy's die rede ek dans soos die wind Man, ja, ek weet ek staar O, maar sy maak my klaar In my hart voeI ek weer soos 'n kind Meisie, meisie, jy's deeI van my lewe Mooiste meisie van Verlangebaan Meisie, meisie, ek sien jou, ek bewe Mooiste meisie van Verlangebaan Meisie, meisie, prinses van die dansvloer Mooiste meisie van Verlangebaan Meisie, meisie, ek voeI hoe my hart roer Mooiste meisie La-da-da, da, la-da-da-da, da Mooiste meisie van Verlangebaan La-da-da, da, la-da-da-da, da La, da, da Ek weet daar's altyd hoop Ek sal haar paadjie loop Sy's die rede ek dans in die reën En toe sy my gewaar Het ek geweet ek's daar Sy's die enigste, sy is die een Meisie, meisie, jy's deeI van my lewe Mooiste meisie van Verlangebaan Meisie, meisie, ek sien jou, ek bewe Mooiste meisie van Verlangebaan Meisie, meisie, prinses van die dansvloer Mooiste meisie van Verlangebaan Meisie, meisie, ek voeI hoe my hart roer Mooiste meisie Nou loop ons sy aan sy En sy is lief vir my Hand aan hand, dans ons saam in die reën Sy het my hart verlei Maar sy't haar man gekry Sy's die enigste, sy is die een La-da-da, da, la-da-da-da, da Mooiste meisie van Verlangebaan La-da-da, da, la-da-da-da, da La, da, da La-da-da, da, la-da-da-da, da Mooiste meisie van Verlangebaan La-da-da, da, la-da-da-da, da La, da, da La-da-da, da, la-da-da-da, da Mooiste meisie van Verlangebaan La-da-da, da, la-da-da-da, da La, da, da
Writer(s): Kurt Darren Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out