Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Charlize Berg
Charlize Berg
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Charlize Berg
Charlize Berg
Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics

Lyrics

Hello... Hier is dit nou ons staan alweer voor n sad goodbye Gee my n soen n laaste soen voor die wiele draai. Ek wens ek en jy kon net nog n rukkie langer bly. Jy weet ek soek ek soek jou altyd naby my. (ek mis jou) As j wakker word bel jy my Hello hello Sê jy is lief vir my Ek sal my nag begin saam met jou Ek mis jou As ek wakker word voor jy bel Hello hello Sal ek die tyd aftel kan nie wag om jou stem weer te hoor Ek mis jou Ohh ohhh Oh ohhhh Hello Oh ohhh Oh ohhh Hello ...hello Hoelank gaan ek moet wag voor jy my weer styf vas hou Jy sal nie glo hoe baie ek klaar verlang na jou Kyk op jou foon daars iets spesiaals vir jou vanaand Jy weet dit is net jy wat die flam in my laat brand (Ek mis jou) As j wakker word bel jy my Hello hello Sê jy is lief vir my Ek sal my nag begin saam met jou Ek mis jou As ek wakker word voor jy bel Hello hello Sal ek die tyd aftel kan nie wag om jou stem weer te hoor Ek mis jou Ohh ohhh Oh ohhhh Hello Oh ohhh Oh ohhh Hello Hello hello hello stuur ek vir jou Hello hello hello nog n soen wat jy onthou Ek mis jou Hello hello hello stuur ek vir jou Hello hello hello nog n soen wat jy onthou Ek mis jou As j wakker word bel jy my Hello hello Sê jy is lief vir my Ek sal my nag begin saam met jou Ek mis jou As ek wakker word voor jy bel Hello hello Sal ek die tyd aftel kan nie wag om jou stem weer te hoor Ek mis jou Ohh ohhh Oh ohhhh Hello Oh ohhh Oh ohhh Hello ...hello
Writer(s): Schoombie Niel, Brendon Marc, Kelly Don, Berg Charlize Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out