Music Video

Kom Terug
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Andre Schwartz
Andre Schwartz
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Sandro Giacobbe
Sandro Giacobbe
Composer
T. Cutugno
T. Cutugno
Composer
Etienne Puren
Etienne Puren
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Boet Pretorius
Boet Pretorius
Producer

Lyrics

Soveel beloftes word tog nooit bewaar, Soos die een tussen my en jou. En voor ons oë verdwyn alles nou, Wat bly oor, net jou groet. En in die aande dink ek net aan jou, Verlang ek na jou sagte stem. Want all tye was ons bymekaar, Alles is verby, ek verlang nou Kom terug dat ek jou lief kan he soos ek nog altyd wou Ek wil jou in my liefde toevou, teen my styf vas hou Ek wil in jou oë in kyk, wil jou streel en soen en troos Mis jou nou, kom terug Kom terug dat ek jou lief kan he, Soos ek nog altyd wou Jy's my droom jy is my lewe, ek sien om na jou Daar is niks waarvoor ek lewe, niks waarvoor ek wil bestaan, Kom terug, kom terug Se my tog, kan jy reels verstaan. Die lewe speel jou soos 'n bol. En as die teerheid aan my hart kom klop, Brand die verlange soos vuur in my. Kom terug dat ek jou lief kan he soos ek nog altyd wou Ek wil jou in my liefde toevou, teen my styf vas hou Ek wil in jou oë in kyk, Wil jou streel en soen en troos Mis jou nou kom terug Kom terug dat ek jou lief kan he, Soos ek nog altyd wou Jy's my droom jy is my lewe ek sien om na jou Daar is niks waarvoor ek lewe niks waarvoor ek wil bestaan Kom terug, kom terug Kom vat my hand nou dat ons weg kan vaar, Weg kan vaar, weg kan vaar.
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out