Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Heinz Winckler
Heinz Winckler
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Emil Struwig
Emil Struwig
Composer

Lyrics

Soos ek staan hier in jou oe weet ek jy is gestuur van bo om met my hart te toor en elke keer wat ek jou soen begin my wereld draai en ek weet ons is bedoel so vat my hand en moenie los my lewe vir jou dis wat liefde kos ons het n lewe saam begin want die engele het ons na mekaar gebring elke keer wat ek aan jou raak begin my hartdie waarheid praat wat ons is bedoel en omdat ons vir mekaar gemaak is weet ek in my hart dat jy ook so voel so vat my hand en moenie los my lewe vir jou dis wat liefde kos ons het n lewe saam begin want die engele het ons na mekaar gebring jy's die bloed wat vloei hier in my are jy's die stram van my hart se snare jy's die lug wat skyn op n donker pad jy's die beste besluit wat ek kon. so vat my hand en moenie los my lewe vir jou dis wat liefde kos ons het n lewe saam begin want die engele het ons na mekaar gebring
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out