Lyrics

Ek loop vandag deur die reën Want jou lag laat my nooit meer alleen Sê my wanneer gaan die paaie draai Om jou vir my te bring? Hoe lank nog voor ons twee saam kan sing? Waar is jy? Wie is jy? Hoor jy my? Waar is jy? Wonder jy Ook oor my? Is dit jy? Staan jy dalk Reg voor my? Ek soek die liefde Wat ek net by my droomvrou kan kry As ek aan jou dink voor ek slaap Sal jy dan deur my drome kom stap? Voor ek wakker word sal ek jou vat En styf teen my vashou Kom dan saam uit my droom Ek soek na jou Waar is jy? Wie is jy? Hoor jy my? Waar is jy? Wonder jy Ook oor my? Is dit jy? Staan jy dalk Reg voor my? Ek soek die liefde Wat ek net by my droomvrou kan kry Jy kan sterretjies laat omskyn Ek sal jou soek tot die maan verdwyn Want ons liefde Gaan vir ewig en altyd bly leef Waar is jy? Wie is jy? Hoor jy my? Waar is jy? Wonder jy Ook oor my? Is dit jy? Staan jy dalk Reg voor my? Ek soek die liefde Wat ek net by my droomvrou kan kry Ek soek die liefde Wat ek net by my droomvrou kan kry
Writer(s): Brunner Johann, Brunner Karl, Weindorf Alfons Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out